Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging (Vereeniging three rivers), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Vereeniging (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vriende like en liefdevol gee om en het n sagte hart en gee baie om vir mense.ek is mal oor dans fliek en kamp en yskaats ,hou nie van dinge soos somer op n bood Ry of om hoogtes Aan te pak nie .ek het stokperkies ek doen crab booking en luister musiek en is mal oor stap met my Hond.ek hou van om te ontspan met n lekker fliek of boek en te sit en gesels Saam met vriende.my uitkyk op die lewe is om siksesvol te wees en om n better voorentoe vir ander te wees en wil graag mense help waar ek kan.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil iemand in my lewe he wat dinge Saam met my deel en die lewe te volle posetief Aan te pak .my verhouding met iemand sal net werk as hy met my komeniekeer en my op die hande sal dra en ons Saam dinge kan doen en geniet wat alby van hou.ek wil Saam hom kan vliek kyk en Saam hom kan dinge Aan pak en Saam hom as ons in die oggend waker word en besluit ons wil nou Gaan vis vang Dan Mot ons DIt Aan pak of Gaan dans en kamp of fietsry Gaan stap ens.wat n verhouding sal vernietig is om nie van dag een af eerily met mekaar te wees nie en comeniekasie en die selfoon want meeste sit heletyd op hulle selfoon en as jy vra Dan se hulle nie vir jou nie,en wat n verhouding sal sink is n ou wat hele Tyd sy ma en ouma eerste stel voor sy meisie .

Wat Haar Vriende S

Liefieding32 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Liefieding32 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.