Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Louis Trichardt, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek wonder baie of daar nog erens iemand is wat 'n goeie vrou soek. Dit voel of klink nooit so nie. Ek praat van 'n vrou wat voltyds werk, self huis skoonmaak, kos maak, kinders groot maak. Wasgoed was & stryk en na dit dan nog steeds met 'n glimlag op haar gesig, tyd saam met haar gesin kan deurbring.

Ek is eerlik, lojaal en baie hardwerkend. Ek hou nie van baklei nie, dis tyd mors. Ek weet wat belangrik is in die lewe & in 'n verhouding. Ek weet wat ek iemand kan bied. ek is 'n kontak persoon, hou van tyd saam spandeer. Tyd ook met familie & vriende. Baie lief vir diere. Woon op 'n plaas. Plaas lewe in in my bloed, ek hou van stilte. Hoe minder ek in die dorp & winkels is, hoe beter vir my. Ek sal baie gelukkig wees op 'n plek waar min mense kom.


Ek wil net my lewe deel met iemand wat my kan waardeer vir dit wat ek hom bied.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n man wees - harde baard, harde hande & vuil klere as hy gewerk het. Hy moenie skree nie & my sleg se nie. Hy moet my net aanvaar .

Hardwerkend, lojaal & eerlik is baie belangrik. Kontak persoon wat hou van saam wees & tyd saam spandeer, maar ook kan lekker kuier met ander.

Eintlik net iemand wat so graag soos ek, sy lewe ten volle wil deel net met een persoon. Iemand wat nie bang is om iemand met sy hele hart & wese lief te he nie.

Wat Haar Vriende S

BellaBlom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

BellaBlom moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.