_vuurvliegie__vuurvliegie_

_vuurvliegie_

32 – Modimolle (Nylstroom) (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika

Plat op die aarde girl wat jou sal liefhe en net probeer gelukkig maak met haar hele hart...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 14 September 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modimolle (Nylstroom) (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Nederlands; Noorweegs; Pools
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek sou se mense wat my ken sal my beskryf as n diep en sagte mens, passievol oor my kinders, familie en enige iemand wat ek liefhet. Ek is n natuurlike rooikop so sal byvoeg dat so sag as wat ek is ek ook n klein botteltjie gif kan wees as iemand met my mense sukkel..lol.. Familie is vir my baie belangrik. Ek het n goeie humorsin en kan soms lekker laf wees..my geloof is vir my baie belangrik, maar ek loop nie met die bybel onder my arm nie. Ek glo almal verdien n tweede kans en na twee mislukte verhoudings smag ek net na n maatjie om die ligter kant van die lewe mee te deel..en nie in die verlede te krap nie.. My eie prince charming wat kan saamlag oor goed waaroor ander sou kla..en my met repek en liefde sal hanteer net soos ek ook natuurlik sal doen..eerlikheid en lojaliteit is nie onderhandelbaar nie :)

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek na n man, nie n muis nie en baie beslis nie n mamas boy nie! Ek wil die vrou in my huis wees en hom op my hande dra sonder enige inmenging.. Natuurlik is meeste mans ma se seun till death do them part maar uit die staanspoor moet mens seker maar se hoe jy voel en ek glo daar is darm perke.. (Hehe, skies ouens _ bad experience) n groot no no sal wees as n man geen intensie het om my kinders te aanvaar nie..ek sal (as hy het) syne onvoorwaardelik aanvaar en liefhe.. Ek is baie lief vir kinders en as sal enige deeltjie van jou liefhe want dit sal deel wees van die man waarvoor ek sal liefraak..Ek soek n geduldige maat asseblief, dis n karaktereienskap wat ek het en sal nie by iemand pas wat nie daarby kan aanpas nie.

Wat Haar Vriende SÍ

_vuurvliegie_ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Rap / Hip Hop; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Musiek Maak; Sing
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Kampering; Perdry; Rugby; Stap; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Tent in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig