Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi (Swartklip), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Ander
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Almal se altyd ek is "very well groomed", en ek is trots daarop. Ek is 'n baie netjiese mens en baie "house proud". Ek is nie 'n baie goeie kok nie, alhoewel ek dit tog doen. Die koek bak en kinderpartjies uithang is gelukkig nou nie meer so nodig nie. Maar het dit gedoen en geniet toe my seun klein was. Ek het 'n baie ongekompliseerde lewe, die komplikasies het gelukkig langal hulself uitgewerk. Ek het 'n wonderlike werk, kom en gaan soos ek wil. Bietjie van my eie baas.
Ek lewe 'n georganiseerde lewe, sonder enige ongeruimpthede. Christenskap, dit is wat my staande gehou het en die fondasie wat ek my kind gegee het waarop hy , sy eie lewe moet bou.
Maar dit het nou tyd geraak dat ek nie meer net op werk en kind konsentreer nie. Ek het 'n maat nodig. Iemand met wie ek naweke kan deel. Ek is baie alleen. Ek wil uitgaan en die wereld gaan sien. Die alleending werk nie meer vir my nie. Ek is lief vir 'n goeie boek, rolprent (chick flicks) of 'n goeie drama, teatre. Sommer net kuier by die huis. Ek hou van dans, lief vir vir die natuur . Ideale vakansie, is rondreis van bo in Limpopo tot by die see. Oorsee is 'n bonus.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat nie skaam is om hom self te wees nie, saam kan lag en die lewe vat soos dit kom

Wat Haar Vriende SÍ

Bosveldblom123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Wild
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Reggae; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Lees
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek lief dit
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry