JakkalsNCJakkalsNC

JakkalsNC

28 – Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is dors, ek raak verlore in die strate waar ek bly! Ek is dors, ek wil dronk raak op jou wyn!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kathu (Noord-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n jong man wat baie daarvan hou om te jag en te kamp. Ek geniet die buite lewe ten volle en ek ry gereeld 4x4. Ek is gewoonlik die ou wat die grappe maak tussen pelle. Ek is vriendelik en altyd bereid om te help waar ek kan. . Ek is mal oor perd ry. Ek ry ook gereeld fiets en neem aan wedrenne deel van tyd tot tyd.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n dame wat altyd daar is, wat nie voorgee om iemand te wees wat sy nie is nie. Sy moet opreg wees. Eerlikheid is baie belangrik, sonder vertroue sal geen verhouding of vriendskap ooit kan werk nie. Sy moet van die natuur en buite lewe hou en sal n bonus wees as sy van kamp hou. As sy bereid is om saam 4x4 te ry sal dit uitstekend wees.

Wat Sy Vriende SÍ

JakkalsNC het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Skaam; Snaaks; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Boeke:
(Outo)biografieë; Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Riller; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Skietsport; Stap; Staptogte; Swem; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Diabetiese
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde