LadyIsabellaLadyIsabella

LadyIsabella

46 – Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Elke uitdaging met die regte persoon sal uniek wees en ek sien uit om daai unieke persoon te ontmoet

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie spontane, liefdevolle, sagte mens. Met diep gevoelens en omgee vir ander. Ek geniet my jag, kamp, rugby, perdry, motorfiets en als wat nie vervelig is nie. Ek is hier opsoek na n lewensmaat. Ek was 21 jaar met n boer getroud. Is geskei nou 20 maande. Ek het 3 pragtige kinders, waarvan ousus onderwyseres is en op trou staan met haar boer, my seun 21 studeer in Kaap, en my rabadoe 18, skool ook in Kaap. Ek is tans alleen in Kimberley.

Haar Ideale Pasmaat

N Man wat my sal lief he soos ek is.
Hy moet sensitief wees vir my behoeftes.
Hy moet weet wat hy in die lewe soek.
Hy tyd sal maak vir my.
Hy saam my sal bid en vir my bid.
Seker sal maak dat my veiligheid vir hom belangrik is.
Hy nie sal lieg of oneerlik sal wees en my misbruik.
Dat hy my sal opbou en nie afbreek.
en respek sal toon ten alle tye.
Ons nie hier om mekaar se tyd te mors, dus is kommunikasie baie belangrik.
Hy moet n diep opregte Christen man wees en sy woord is sy eer.
Alleenlik om die regte redes is jy welkom om met my kontak te maak. Al wat die Boeren soek is iemand wat haar sal op die hande dra en sal liefhe. En weet ek doen dit dubbel soveel terug.

Wat Haar Vriende SÍ

LadyIsabella het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Misterie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Jag; Kampering; Perdry; Stap; Swem; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters