Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ottosdal (Kimberley), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Swart
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Skatryk

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie spontaan en nie op my mond geval nie. Ek hou van goed reg of weg. Eks mal oor alles wat lekker is.... Eks dol op die buitelewe en is 'n grooooot diereliefhebber. Ek sal 'n puik boervrou uitmaak.

Haar Ideale Pasmaat

En die Here het neer gekyk op sy skepping en besef dat hy iemand sal moet maak wat kan omsien na die aarde , n gewone man sou nie doen nie, dit sal n man moet wees wat voor die son kan opstaan en met sy hande in die grond kan werk, n man wat nie omgee oor die ure van die dag nie as die son die sweet van sy rug af brand nie , n man wat kan draad span, kampe bou , water kan soek en vir die diere bring en met sy grof gewerkte hande die sweet van sy wenkbrou kan af vee en verder ...werk en toe maak die Here n boer ,..N man wat sal opstaan in die nag om sy buurman te help vuur slaan , n man wat nie skroom vir bloed as hy sy vers moet help kalf , n man wat die klippe uit die land kan ploeg en die potensiaal sien van n groen oes waar dit eens kaal en dor was en toe maak ons Vader n boer , n man wat nie wankel as droogtes dreig en pla hom oor val nie , n man wat n siek dier kan doktor en bly glo dat hy hom kan red , n man wat met voorbeeld ly sodat sy seun ook eendag kan se ek wil n man soos my pa wees en toe maak ons Vader n boer !! Dit is die ideale ouki vir my NIE n gewone man nie ......*

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Musiek Kanale
Fliek Voorkeure:
Aksie
Belangstellings:
Fotografie; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Roei; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Ander
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Ander
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam