In haar eie woorde...
Oor Haar
ek is vriendelik. ek en kom met omtrent almal oor die weg. stel eerlikheid en getrouheid baie hoog op prys.hou van alles wat mooi is en hou van kook en bak en tuinmaak al is dit in potte, en hou van naaldwerk. Is baie huislik en hou van mooi goed om my. Help graag ander mense maar wil nie misbruik word nie. Huil maklik oor ander se pyn, en o ja, oor sepies en flieks op die TV. hou veral van die romantiese goed en is self romanties, maar darem nie te klewerig nie. Kyk gereeld nuus, maar stel nie in politiek nie. Glo daaraan om ander mense te behandel soos ekself graag behandel wil word. Ek is 'n eks-bankklerk en het 40 jaar in Standard Bank gewerk. Het 2 broers waarvan 1 in Nelspruit woon en die ander een in Zambie, maar hy is op die oomblik in die Unitas hospital in Pretoria en ek vertrou dat ek hom Donderdag sal kan besoek. Het 2 geliefde dogters. So, dit is ek.
Haar Ideale Pasmaat
hy moet n gemoedelike geaardheid he en vriendelik en tog ook humoristies maar nie ligsinnig nie en kan aanpas waar nodig en n kerkganger wees sonder om te dweep. Hy moet darem prober om by aan te pas en ek sal dieselfde doen en is nogal maklik aanpasbaar. Hy moet ook darem daarvan hou om bietjie bederf te word soos met koffie en tee in die bed want ek staan nogal vroeerig op, en dat ek iets vte drinke vir hom kan bring waar hy besig is, en as ek weer besig is voor my werksmasjien om tee of koeldrank vir my te bring!
Wat Haar Vriende Sê
weernkeer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Nigel, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
87 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
151cm (4' 11.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
80 - 86 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Krieket; Rolbal; Rugby; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |