Isabella777Isabella777

Isabella777

64 – Midrand (Glen Austin Ex 1), Gauteng, Suid-Afrika

"kom ons skryf ons eie roman"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Midrand (Glen Austin Ex 1), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 73
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie spontane, liefede volle mens met baie omgee vir my medemens. Ek glo dat vertoue en respek baie belangrik is en alleen dan het n mens vriendskap....en liefde sal outomaties volg. Ek geniet die buitlewe en veral die see en die pragtige bome van n woud. Niks so lekker om by n knetterende vuurtjie te sit en te luister na die nag geluide . . Hou van n intelegente man wat kan praat oor baie en ook kan stil wees en soms net daar wees. Ek geniet musiek en lees graag.My stokperdjies is skilder, alle aspekte van kuns. ek is n baie kreatiewe kok en kan lekker kosmaak. Doen graag tuinwerk en baie mal oor blomme. Het altyd perd gery en is ook lief vir diere. Ek stap graag en hou daarvan om na goeie flieks te kyk. Hou baie van Rugby en kyk graag daarna.
Ek sou graag weer n maat wil he om die mooi dinge in die lewe mee te deel. Ek glo om te gee en nie net te ontvang nie...om aan ander te doen soos ek wil he hulle moet aan my doen...

Haar Ideale Pasmaat

Ons kan boeke skryf oor hoe en wat ons wil he in n maat! Niemand is perfek nie en die Engel wat ons uit die hemel wil he bestaan nie op aarde nie. Ek soek n maat wat soos die Engelse sal se. " Not perfection but a good work in progress" Ek is baie lief vir n plaas maar kan ook net so goed in n stad woon.n Man wat weet hoe om n dame soos n vrou te laat voel. Saam kan lag en saam kan stil word. Goeie tye en minder goed te kan waardeer. Hy moet hou van homself en lief wees vir homself anders kan hy nie lief wees vi rander nie! .....

Wat Haar Vriende S

Isabella777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Skaak; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters