Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Ram
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My persoonlikheid!! Vriendelik, hou van gesels help graag my medemens. Ek baie lief vir diere die natuur, lees en mal daar oor om kos te maak!! Visvang ja my maat vang en ek ontspan heerlik met n boek!! Ek n familie mens en my kinders vir my baie belangrik!! Ek n Christen en God is my begin en einde!! Ek n baie romantiese liefde volle persoon wat my maat op sy hande sal dra!! Respek, vertroue, eerlikheid is n paar punte wat as belangrik beskou en gerespekteer moet word! Pret en ontspanning!! Hou daarvan om saam familie of my vriend na 4x4 byeenkomste te gaan, kamp of net lekke ontspan by die huis met n lekke braai vleis vuurtjie en glasie wyn in die hand, hou van dans!! My uitkyk op die lewe!! Ek wil graag iemand ontmoed wat my sal aanvaar soos ek is en my sal lief he met sy kw hele hart!! Ek glo mens kan mekaar nie verander nie, maar aanpassings maak!! Ooooo die belabgrikste EK N BLOU BUL!!!! HA HA

Haar Ideale Pasmaat

Kwaliteite!! Hy moet my aanvaar soos ek is, my lief he met sy hele hart!! Hy moet ook God eerste stel in sy lewe. My kinders en familie aanvaar net soos ek syne moet aanvaar! Hy moet langer as ek wees, uiterlike maak nie regtig saak nie wat in die hart is dit is wat tel! Hou nie van swaar rokers en drinkers nie!!! Hy moet lief wees vir die natuur, diere en avontuur lustig!! Hy moet saam my n vleisie kan braai en n glasie wyn geniet! Hy moet saam my kan lag en gesels en wanneer daar n traan of twee is moet hy kan weet om dit te hanteer!! Vertroue, eerlikheid ens moet vir hom ook n belangrike punt wees. Ek is n spontane mens hou van gesels en vriende maak!!! Hy moet ook verstaan ek hou van dans!! OEPS!!! JA EN SKOONMA OP HAAR BESEM KAN HANTEER!!! HA HA

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Boeke:
Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Sepies; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Kampering; Rugby; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde