Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Birchleigh), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
152cm (4' 11.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wel almal se ek het 'n borrelende laggie en is baie uitgesproke. Ek is mal, absoluut mal oor die Bosveld en die buitelewe. Ek hou daarvan om besig te bly en hou daarvan om "crafting" te doen en natuurlik myself te verloor in 'n lekker boek. Ek hou van my stil eenkant oomblikke maar ook daarvan om saam met vriende en familie om 'n braaivleisvuur te kuier en ook rustig saam 'n sonsondergang te aanskou. Ek is mal oor uitstappies en om nuwe plekke te ontdek, daar waar die teerpad eindig en die stofpad begin, lewe ek!!
Ek is tans 'n weduwee en het my geliefde beste vriend en man verloor aan die dood, ek wil op die staduim net weer iemand he om saam met my die lewe te geniet en nie meer so vreeslik alleen te voel nie, wie weet dalk....... die dood het net vir my my gewys hoe kosbaar die lewe is en mens het net een geleentheid om dit ten volle te leef en geniet!

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat dieselfde voel oor die lewe en elke dag aangryp of dit jou laaste is. Iemand wat saam met my kan lag en 'n skouer kan aanbied as die wipplank gevoel weer intree. Iemand wat net kan saam gesels oor alles en lekker kan gesels sonder ophou en lekker kan lag vir homself. Ek wil bitter graag net op die staduim 'n maatjie he om dinge mee te doen en die lewe te geniet. Ek is 'n weduwee en ek was onsettend lief vir my man, maar ek besef ek moet aanbeweeg en my lewe verder geniet

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Wild
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Hoop; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties
Belangstellings:
Kookkuns; Lees; Pottebakkery
Sport:
Kampering; Swem; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Lang hare; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol