0

Bosenseejane

54 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Dis die klein dingetjies wat tel - elke dag maak saak saam my

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

So lighartig as wat ek kan wees, so lekker kan ek 'n in-diepte gesprek met jou voer. Ek weet wat om my aangaan en hou van gesels. Die branders maak my kalm, die bos maak my nostalgies. Die lewe is 'n reis, ek kyk heeltyd wat my volgende bestemming gaan wees. Musiek maak my gelukkig - of dit opera of rock is, ek kan saamluister. Daar is nie tyd om oor klein goedjies te kibbel nie, die lewe is kort. 'n Slim man is 'n mooi man...

Haar Ideale Pasmaat

As jy kan huil in 'n mooi fliek, hou van goeie gesprekke maar ook soms bietjie die hare kan laat los hang, is jy die ideale pasmaat. Ek wil lag, sommer uit die maag uit. Ek wil nie weet hoeveel drank jy in 'n kuier-sessie kan wegsit nie. Ek wil eerder saam jou 'n goeie bottel wyn geniet, soms teater toe gaan en ander kere net voor die tv le en 'n movie kyk. Die "plastiek" van ons bestaan is nie vir my belangrik nie.

Wat Haar Vriende S

Bosenseejane het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Bosenseejane moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.