Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Cullinan (Rayton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Zulu; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is elektrisien van beroep en al is ek afgetree, hou ek my nog steeds besig daarmee sowel as ander projekte soos houtwerk ens,

Ek speel graag 11 musiek instrumente en is lid van die boeremusiek gulde.

Dan speel ek ook somtyds koortjies in die kerk.

Ek is woonagtig op 'n kleinhoewe buite Pretoria in die bosveld en hou my ook besig met 'n paar hoendertjies en voeltjies.

Het baie liefde om te gee en is 'n omgee mens wat luister na ander en graag help waar ek kan.

Ook het ek 'n ontwerp gedoen om elektriese energie vir die industriele mark te bespaar en die patent is reeds gerigistreer.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet 'n liefdevolle persoon wees wat saam met my die Here kan aanbid.

Ook moet sy daarvan hou om in die natuur omgewing te woon.

Sy moet nie rook of enige alkohol gebruik nie aangesien ek dit nie doen nie.

Dan moet sy ook netjies op haarself as persoon wees en saam met my kan bid en die Here se naam groot maak.

Wat Sy Vriende S

LPD het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Volk
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Kook:
Ek hou baie van kook
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)