Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Vereeniging), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n postiewe mens met 'n rustige uitkyk op die lewe. Kalm van geaardheid. Hou glad nie van rusie nie en is nie 'n skoorsoeker nie. Kan vir myself opstaan en laat nie iemand oor my loop nie. Hou van musiek die buitelewe en tuinmaak. Is ;n tiepiese huishen en tuisteskepper, Vir ontspanning hou ek van dans en 'n goeie fliek. Kommedie of 'n romanse Aksie ook, maar geen rillers nie.My uitkyk op die lewe is om die mooi en positief in ander raak te sien. Aan ander te doen wat ek aan myself gedoen wil he.Is op soek na iemand wat my toelaat om myself , my eie menswees te wees. Nie wat hy wil he ek moet wees nie.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n goeie sin vir humor he en ten minste min of meer dieselfde belang as ek het. Van Country en boeremusiek hou. Sy bedagsaamheid en hulpsaamheid. sal baie help. Baie belangrik 'n oor het om te luister. Geduld sal ook 'n goeie aanwins wees

Wat Haar Vriende S

Kaspertjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek sukkel met beweeglikheid
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Dis OK
Boeke:
Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Kampering; Krieket; Skaak; Stap; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Redelik