Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Spaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 36
Sterreteken:
Tweeling; Leeu; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nou moet ek myself hier verkoop mmmm..Dus nou waar die sales skills inkom neh.. Wel eks n Avontuurlistige mens geniet jag ,vry skiet ,off roads 4x4 en natuurlik speel ek action netbal en mis ni my gym sessies ni... Eks verslaaf aan musiek en dans dus nou as ek tyd kry ve dit... Se nooit ooit nee ve n lekker braai of bos vuur ni... Eks game ve Enige iets wat die adrenalien op jaag en natuurlik werk n rustige fliek ook nou en dan... O ja en natuurlik mal oor rugby en nee ek skree ni vd bulle ni trotse STORMER.....Ek probeer te minste als 1 keer raak gou verveeld so het n groot variasie van belangstellings..En natuurlik is ek baie liefde vol en spelerig en geniet die lewe ten volle. Moenie my altyd te ernstig op neem ni sarkasme is my 2de taal ;) ..Wel ek dink ek het nou klaar te veel gese ...

Haar Ideale Pasmaat

Waarna soek ek??? Ek self weet ni eers ni... volgende vraag? Hehe wel kom ek se maar dat dit wel iemand moet wees waarmee ek goed oor die weg kan kom en tenminste meer as 5 woorde mee kan gesels en verkieslik van a-z...

Almal het altyd n lysie van dinge wat hule af tiek... Jong ek dit al probeer en soms stel jou eie lysie jou teleur aangesien jy dalk goed oor die weg met iemand mag kom of dalk verlief raak op iemand wat ni op jou lysie se standaarde is ni... So all go's solank jy gelowig is, respek vir jouself en mede mens het ,ander se belange op jou hart dra nie selfsugtig,besitlik Of jaloers is ni,etiket ,maniere en weet wat die woord liefde regtig beteken ... Goeie uit kyk op die lewe het en doelwitte het waarna toe jy werk ... Natuurlik ook spontaan avontuurlistig en darem n goeie sin ve humor he...

Wat sit my af?? Hmmm netheid as iemand nie netjies op hulle self is ni en natuurlik eks n nie roker ,ni n probleem met iemand wat rook ni solank ek net ni soos dit hoef te ryk ni...

Wat Haar Vriende S

Lululee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Sarkasties; Stabiel; Uitdagend; Waansinnig & Losbandig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Musiekkanale; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Musiek Maak
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Gholf; Jag; Motorsport; Rugby; Skietsport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Glutenvry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Skaam; Opgewonde