0

kaspetjie

72 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Met my sonnige geaardheid jou lewe inkleur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is sprankelend van geaardheid. Positief oor die lewe en geniet die oomblikke wat ek het. Ek hou van musiek spesifiek Country en boere musiek. Gospel en vele meer. Rustige musiek. My stokperdjies is my tuin en ek is 'n regte tuiste skepper. Gaan dans graag kyk af en toe goeie movie. Hou glad nie van rillers nie. My uitkyk op die lewe is. Net jy kan jou lewe leef en jou besluite vir jouself neem. Ander kan dit nie vir jou doen nie. Maak die beste van wat jy het

Haar Ideale Pasmaat

Positiewe uitkyk op die lewe het. Spontaan en lus wees vir die lewe. Bedagsaamheid en my eerste in sy lewe plaas sal hom tops maak. ek moet 'n Hy skel vloek en skree nie op my nie. My met die nodige respek behandel

Wat Haar Vriende Sê

kaspetjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Dans
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters