Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria-Noord), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
88 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
181cm (5' 11.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
65 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
159cm (5' 2.6") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Effens terugtrokke tog gasvry, lief vir vriende en onthaal hulle van tyd tot tyd. Nie 'n groot geselser nie-tog sosiaal.Glad nie 'n roker nie en kan 'n drankie op sy tyd geniet. Sien daarna uit om iemand te ontmoet wat nog die entoesiasme en die krag het om te toer in die pragtige land van ons. Iemand by wie ek kan ontspan en net myself te wees en soms vir tye stil te wees sonder enige ongemak.Saam kos te maak en elke dag dankdaar te wees vir die mooi om ons.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat lus is vir die lewe -- asb. geen kermkous nie.Wat haarself goed versorg, vriendelik en aangenaam met haar medemense kan omgaan. In kort net 'n gemiddelde, vriendelike aangename vrou op wie 'n mens trots kan wees. Iemand wie ek kan respekteer vir wat en wie sy is. Met wedersydse respek vir mekaar kom 'n mens baie ver in enige verhouding.In 'n mooi verhouding is daar nie plek vir agterdog, jaloesie en lelike taal nie.
Wat Sy Vriende Sê
Byekorf797 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Byekorf797 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.