Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tulbagh, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Breederiviervallei (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n 23 jarige boer wat maar so effens skaam is. Die meisie wat ek in belang sal stel moet hou van die buite lewe, fliek, diere, reis en sommer net gesels.
"n belangstelling in die wereld sal 'n plus wees want ek is geintriseerd in geskiedenis, en sommer net wat in die wereld gebeur maw. my ideale maat moet darem 'n wye algemene kennis en belangstelling he.
Ek is baie lief vir perd ry. Ek het my eie perde. Ek het 'n pragtige Labrador hond en 'n kat wat dink hy behoort aan my hond. Ek hou van musiek. Ek is nie so goed met die dans ding nie maar as die meisie kans sien sal ek graag saam met haar wil leer.
Ek hou van reis en Europa is vir my elke keer 'n ondervinding veral omdat daar soveel geskiedenis in die geboue opgesluit le.
Ek werk op ons familie plaas en is ook 'n trader on on familie se uitvoer maatskapy. Ons voer hoofsaaklik landbouprodukte uit na Europa en die Midde Ooste.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is op soek na iemand wat lief is vir diere, goeie algemene kennis het en belangstel in 'n wye wereld. Saam met my sal wil reis. Baie lag want hier by ons word baie gelag en 'n skerp sin vir humor het. Sy moet tog nie bang wees vir perde en honde nie en defnitief nie allergies vir katte nie. Ek stel ook nie belang in iemand wie liefde in geld meet nie.
Sy moet pret wees om saam te wees maar stil tye ook kan waardeer.
Sy moet ook onafhangklik kan funksioneer en hoewel ek hou van liefdevolle mense hou ek nie van klouerige mense nie. Sy moet aanvaar dat ek 'n boer is, soos een aantrek en soos een lyk.

Wat Sy Vriende SÍ

Limousin het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek haat dit
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Jag; Muurbal; Perdry; Roei; Skaak; Skermkuns; Skietsport; Snoeker; Tafeltennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters