Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Sukkelend

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n dood gewone mens met 'n goeie humorsin en laat die lewe nie toe om my onder te kry nie. Ek het nie geld nie en is brand arm, maar daar is baie liefde in my om aan die regte vrou te gee. Ek soek 'n ware siels genoot en sy mag ook maar arm wees ! En so tussen hakkies ( Ek rook pyp net met gewone twak!)
Ek speel graag golf en is lef vir visvang en kampeer, ek is baie lief vir musiek en die natuur en veral vir klein kindertjies.Ek is baie Godsdienstig en gee om vir my medemens,ek is saggeaard en nog aktief in my werk .Ek doen instandhoudings werk aan geboue in my omgewing en geniet dit om besig te bly.Ek is ook baie gesond en geniet dit om te stap.
Is jy dalk die regte Lelie vir my ?

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet sag ge-aard wees en nie te veel praat nie, sy moet oorkook van liefde.Sy moet netjies en skoon wees en my darem so nou en dan toelaat om te mors.( ek kook graag en maak dan 'n gemors in die kombuis!) Sy moet 'n Christen wees en lief wees vir kampeer, visvang en kinders, die natuur ens.
Sy mag maar 'n ou plasie of wat besit wat ek dalk kan bestuur vir haar of sy mag maar niks besit nie en ek sal haar steeds oorlaai met liefde.(Aardse besittings is nie belankrik nie ) Sy moet mooi en skraal wees en fyn soos 'n porselein pop, maar bo alles moet sy my Lelie wees wat ek wil op eet !

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Boeke:
Besigheid
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Biljart Snoeker; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Stap; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde