0

Adeline2u

61 – Johnson City, Tennessee, Verenigde State van Amerika

Wereldburger opsoek na Suid-Afrikaner!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is onafhanklik, - met ambisie, beroepsvaardig, finansieel gemaklik, sekuur, geniet my werk en lewe.

Vriendinne beskryf my asavontuurlustig, kalm, *presentable*, goeie humorsin, *fun loving*, maklik om mee oor die weg te kom en te kommunikeer.

Ek het diverse belangstellings en werk hard. As tyd toelaat hou ek van golf,tuinmaak, kuns, musiek, DIY projekte, lees, motorfietse, water, en leef gesond.

My uitkyk is gabalanseerd. Ek is n positiewe mens en leef vreedsaam. Die natuur is n geskenk en ek verkies om die natuur ten volle te geniet. Waar ek bly, is baie mooi en ek benut die kanse om my tyd in die natuur te verwyl.

Haar Ideale Pasmaat

My toekomstige maat moet positief wees, goeie gesondheid he. Verder is vredeliewend wees belangrik, sowel as lighartig wees en Kans sien vir nuwe ondervindings.

Wat Haar Vriende Sê

Adeline2u het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Verenigde State van Amerika
Ligging:
Johnson City, Tennessee, Verenigde State van Amerika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
5' 5" (165cm)
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Ryk

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
5' 8" (172cm) - 6' 4" (194cm)
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gunsteling Kleur:
Blou