Mamamia200

70 – Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika

n Sonder fiemies persoon, reis graag, lief vir natuur, soek kameraad sonder agendas

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 23 September 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
65 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek beskou myself as n eerlike, netjiese persoon wat graag reis en die mooi geniet. Sosiaal gemaklik, pas maklik aan en speel graag kaart en rolbal. Wil graag bederf en bederf word, het baie liefde om te gee, . Ek is n kontak-tipe mens. Verpes n geskinder, is verdraagsaam en het geduld binne perke. Ek beskik oor n goeie algemene kennis, maar sal ook graag van my maat wil leer. Ek hou van sport en luister graag na ligte klassieke en kontemporÍre musiek. Kyk graag saans TV. Geniet goeie kos, braai graag en geniet n drankie by sosiale geleenthede. Het n goeie sin vir humor.

Sy Ideale Pasmaat

n Energieke persoon met belangstelling in die natuur en wat graag reis. Sy moet
redelik bedrewe wees met kos voorbereiding en nie opsien om dit te doen nie, alhoewel n braai en uiteet ook geniet moet word. Netheid en uiterlike voorkoms is belangrik, maar sy moenie n modepop wees nie, maar keurig. Christenskap is baie belangrik en sy moet sosiaal gemaklik aanpas. Lekker kan lag en n goeie humorsin besit. Eerlikheid en betroubaarheid is absolute vereistes.

Wat Sy Vriende SÍ

Mamamia200 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Kampering; Krieket; Pluimbal; Rolbal; Rugby; Skaak; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties