NooiNooi

Nooi

56 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Sout van die aarde !

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is met my voete plat op die aarde, vredeliewend en stel ek my maat altyd eerste. Is n natuurmens en versot op diere ! Het n kunssinnige streep en geniet dit om my huis te verfraai. Ek is nie n rondloopmens nie en verkies om by my huisie te wees. Geniet kosmaak en n groentetuin is n moet vir my ! Ek versorg myself en het ek n baie goeie opvoeding gehad dus sal jy jou nooit vir my te skaam nie. Ek is op en wakker en nog baie gesond !

Haar Ideale Pasmaat

My maat moet Godsvresend wees, liefdevol, saggeaard en respekvol wees. Hy moet my kan laat lag, my kan troos as my hartjie eina is en kan wys dat hy my liefhet selfs un die openbaar. Hy moet finansieel instaat wees om na my om te sien en saam geluk te wil ervaar. My doel sal wees om hom opreg lief te he en sal hy verseker weet hy het n goeie, stonse vrou in my.

Wat Haar Vriende SÍ

Nooi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Misterie; Riller; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Dans; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Rugby; Skaak; Skietsport; Stoei; Swem; Tennis; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie