dina1976dina1976

dina1976

42 – Modderrivier, Noord-Kaap, Suid-Afrika

wie weet?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modderrivier, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley (Noord-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is n buite mens, mal oor die natuur en kamp. ek hou ook van lekke fliek kyk, popcorn eet en slushpuppy drink. hou van mooi dinge in die lewe en hou van berderf en om iemand te bederf. ek het 2 pragtige besige pratende dogters met goeie maniere. ek is somtyds bietjie te streng , ek verkies eerder lag en geluk in my lewe. ek vermy baklei en bly weg van dit wat sleg is. ek is baie lank alleen en het kosbare tyd gemors in my lewe. ek het tot die besef gekom ek sal altyd alleen voel oor ek n maat in my lewe kort [geskrap]

Haar Ideale Pasmaat

ek soek n maat wat kan kommunikeer, kan gesels oor alles, dinge deel en dinge saam doen. wat die lewe kan geniet, die man van die huis sal wees en wat God altyd eerste sal stel. wat kan liefhe en nie fals is nie. ek soek net n opregte earlike man met foute en al... op ons ouderdom het ons almal n verlede, soek n maat wat nie in die verlede leef nie en die beste van "nou" gaan maak.

Wat Haar Vriende SÍ

dina1976 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Dans; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters