SoeknWeskusboerSoeknWeskusboer

SoeknWeskusboer

50 – Paarl (Wellington), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is lief vir diere, musiek, braai, dans, hou van feeste en is 'n rustige huislike mens

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl (Wellington), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Groot; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek wil graag vriende ontmoet. Geen kansvatters of mans wat net eending in die brein het nie. Respekteer my wense. Ek is 'n vredeliewende mens, maar moenie my goedheid misbruik nie. Ek het genoeg seergekry, ken die harde lewe en weet wat ek wil he. Ek is 'n onafhanklike mens. Al wat ek van vandagse lewe hou, is die tegnologie. Lief vir die see- en plaaslewe, diere, musiek, dans, braai. Ek wil graag vriendskap opbou en miskien hou ons van mekaar. Vir nou wil ek net graag vriende wees en iemand ontmoet saam met wie ek kan kuier en plekke verken of dans ens braai. Ek soek die prins wat my soos amor sal laat voel en my nie in 'n web sal versmoor nie. As jy weet wat amor beteken. Moenie jou voordoen wat jy nie is nie, wees jouself en wees eerlik en opreg.

Haar Ideale Pasmaat

My maat moet my respekteer en bystaan en ek sal dieselfde doen. My bederf en verras, soos ek hom sal bederf en verras. Ek hou nie van druggies, mans wat tattoes het en langhare en oorbelle dra nie, dis in my o onmanlik. Wys jou manlikheid. Wees 'n man en nie 'n muis nie. As jy die waardes het waarmee ons grootgeword het, kan ons dalk 'n pad stap. Nuwe SA se doen en late gaan my nie aan nie. My wortels is dieper en waardevol. Klaar geskel, wys my wat iemand na jou trek. As jy kleurblind is en verkeerde gedagtes het, beweeg asb net verby! Sal graag iemand wil ontmoet wat 'n plaas of kleinhoewe het, want ek is lief vir diere en stilte. Ek hou van ordentlike mense.

Wat Haar Vriende S

SoeknWeskusboer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport:
Biljart Snoeker; Dans; Gholf; Kampering; Motorsport; Snoeker; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Redelik
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol