Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
31 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië; Suid-Afrika; België; Duitsland; Nederland; Oostenryk; Switserland | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n baie selfversekerde persoon met 'n sterk persoonlikheid wat nie sommer stilbly nie. Ek is baie lief en lojaal teenoor my familie en vriende en stel gewoonlik ander se belange bo my eie. Ek hou van die buitelewe, kampeer en natuurlik niks lekkerder om bietjie langs die dam te sit en ontspan nie. En dan natuurlik 'n potjie gholf ook daarby. Kosmaak is ook 'n groot voorliefde veral die tradisionele boerekosse, dans is 'n groot passie van my die regte boere langarm en "two step" daarby. Maar daar is altyd plek om iets nuuts te leer en te ervaar saam iemand spesiaal. Die lewe is daar om geniet te word maar saam met dit moet daar eerlikheid en opregtheid wees. Hoegenaamd geensins plek vir Skynheilige en Valse mense nie!
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet iemand wees wat self lief is vir die lewe. Sy moet iemand wees wat vir haarself kan opstaan, 'n sterk persoonlikheid en wilskrag hê wat nie sommer sal toelaat dat mense oor haar loop nie. 'n Mooi goed versorgde vrou wat na haarself kyk en moet trots wees daarop oor hoe sy optree en lyk. Iemand wat saam met my nuwe avonture kan ervaar asook iemand wat nuwe dinge weer aan my bekend maak om te ervaar saam met haar. Sy moet 'n mens se mens wees, wat nie skaam en teruggetrokke moet wees nie. En sy moet lief wees vir dans en lekker jolyt kan hou.
Wat Sy Vriende Sê
StadsBoertjie101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Uitspattig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Oranje |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Jazz; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Dobbel; Fotografie; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Stap; Tennis; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg |
Kookkuns: |
Duits; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Ander |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Eerlikheid: |
Uiters |