Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pietermaritzburg (Ladysmith), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Geen | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Hou van die buite lewe, en uitdagings wat op my pad kom, is mal daaroor om met verskillende kos soorte te eksperimenteer, geniet dit om so nou en dan na n goeie fliek te kyk en musiek te luister, hou van stap , sosiaal te wees..en is uiters skoon op myself en huishoudig, ander lande se kulture interesseer my baie hou daarvan om oorsee te gaan, is mal oor boot ry en vlieg.
Haar Ideale Pasmaat
Wil n eerlike opregte man ontmoet wat liefde kan uitstraal .moet n maklike persoon wees om oor die weg mee te kom moet ook sosiaal kan verkeer onder andere dans, uiteet, n goeie fliek kan kyk, uitkamp, ook rustig by die huis verkeer, dit moet n 50/50 verhouding wees. Die sterkte punt by my is. ..moet van kinders hou en liefdevol kan optree teenoor my en my kinders. Ek is mal oor drukkies en enige vorm van toenadering, want ek self is ook n baie saggeaarde liefdevolle mens. Ek is bietjie teruggetrokke en skaam, tot ek n persoon beter leer ken het, dan ontdooi ek.
Wat Haar Vriende Sê
Soekwareliefde2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |