0

Vastrap

78 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Soek spontane maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is lief vir sport - speel gereelde gholf. Vorm my eie opinies, lief vir uitdagings. Lief vir dames met swart hare, blou oë en skraal.
Op soek na vriendskappe waar ons nie net gaan op lang wandelinge, maar deel neem aan alle ander vorme van fisiese aktiwiteite. Ek is 'n baie gemaklike, nie buierig, geen mood swings, nukke of grille mens. Baie liefdevolle, positiewe, lewenslustig, lief vir die lewe, die natuur, diere (dit sluit die vroulike spesie in). Kan praat oor byna alles (wye elangstelling). Praat baie sê niks. Het 'n mening oor alles en vra altyd Hoekom.
Ek behoort aan die DWAAL HAND-samelewing en is nog nooit gespeen nie. Is baie romanties, gek oor aanraking, cuddle, drukkies, soen en wat daarop volg. Vir my is dit die belangrikste bestanddeel van 'n verhouding!
Indien hierdie geselsies in ander dinge ontwikkel, moet jy regtig weet waarvoor jy jouself inlaat.
Daarom gaan ek baie eerlik met jou wees, en indien jy dan nog wil gesels, dan doen jy dit met oop oë. Jy gaan sukkel om my hande van jou lyf af te hou.
So meng met my en wees bereid om, tydig en ontydig, vertroetel, bederf, ge-cuddle te word. Wanneer ek van jou hou, wil ek jou voel (oë was nog nooit baie goed nie).
Haat TV. Baie lief vir musiek, kuier, onthaal, buitelewe, maar stil oomblikke net met my maat is baie spesiaal. Ek lag altyd, is lekker stout, 'n terggees maar is ook ernstig oor die lewe, die liefde en mense se gevoelens.
Dit alles in een pakkie, wat wil jy meer hê?

Waarskuwing: Moenie alles glo wat jy lees nie.

Sy Ideale Pasmaat

Lag maklik. Romantiese/Realis. Gesels maklik oor enige onderwerp.
Eie opinies, maar vatbaar vir oortuigings. Lewe is avontuur om te ondervind.

Stoud en n "Sport"

Wat Sy Vriende Sê

Vastrap het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
78
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Benoni (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
54 - 77
Sterreteken:
Enige
Lengte:
141cm (4' 7.5") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Nie-fiksie; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Houtwerk; Kaartspeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Gholf
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek sien verskeie mense
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker