DroomDame007DroomDame007

DroomDame007

25 – Krugersdorp (Kemare), Gauteng, Suid-Afrika

Jonk en dinamies , oortuig dat ware liefde bestaan maar die lewe te veel van voorgee geword

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Kemare), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My warm en inneemende persoonlikheid laat mense sommer vinnig op hul gemak voel in my teenwoordigheid. Ek is lief daarvoor om tyd saam met my hartsmense te spandeer en daar te wees as ondersteuner en hulp vir die mense wat ek lief het. Hierdie eienskappe kom ook duidelik tevore in my beroep as besigheids konsultant in langtermyn versekering.
Ek spandeer die bietjie tyd wat ek vir myself het tussen werk en studies saam met my vriende en familie . Ek is ook gereeld in die "gym " ek hou daarvan om aktief te bly en sal aan sport soos netball deelneem. Dans is een van my groot passies maar alles is "self taught" sal graag eendag professionele klasse wil neem , sokkie bly maar die beste. Liefde tussen twee mense is so duidelik wanneer hulle saam dans.
Die idťe van roemanse en dans maak deel van my "hopeless Romantic" side , ek oud modies as dit by die fyn dinge in die lewe kom. Vandag is die lewe so 'n gejaag en tegnologie het die mooi dinge in die lewe redelik kleurloos gelaat.

Haar Ideale Pasmaat

My perfekte afspraak sal dus iets buite gewoon wees , iets wat spesiaal sal wees aan die twee van ons , nie die voorspelbare kerslig ete nie. As iemand iemand se dade uit die hart uit kom sal dit reeds genoeg wees ongeag hoe klein of spontaan.
Eerlikheid en loyaaliteit is die dinge waarna ek opsoek is in my ander helfte , iemand wat mens-mens is soos ek. Die fisiese is nie vir my belangrik , om saam te lag en lekker te kan gesels hou steeds wanneer die fisiese jou begin in die steek laat. Die Stadsdame wat as beskryf word sal maklik aanpas solank ek steed die vryhied het om 'n beroep na te streef.

Wat Haar Vriende SÍ

DroomDame007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Snaaks; Uitdagend; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My Armani pak / My Versace rok
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Teater toe gaan
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans; Thai
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Misdaad; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Lees; Versameling van seëls, munte, ens.
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Museum- of galerybesoeke
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Politiek:
Baie Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde