Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Standerton, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n blanke geskeide dame wat glo in die ou tradisionele waardes,
Om te lewe sodat ander kan sien wie jy is - en nie nodig het om vir mense te vertel
hoe n goeie hart of mens jy is nie.
Ek geniet dit om net rustig vir die natuur te kyk asook om rond te karjakker op vakansie en plase in die Kaap te besoek en te gaan uit eet.
Meer n berge mens as see - maar ek lief ook die see op n vakansie.
Opreg in my hart en glo ek is n aanwins vir n man en nie meulsteun nie, ek is opgewek en hou daarvan om besig te wees.
Lief vir diere en het twee honde - n labbie en n skaaphond.

Haar Ideale Pasmaat

N Stil en sterk man in sy gees en nie in woorde nie.
Godsdienstige man wat sy prioriteite in die lewe agtermekaar het.
Ek ondersteun die man in my lewe.

Wat Haar Vriende SÍ

Dimpels911 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Krullerig; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Romanse; Selfhelp; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Skilder
Sport:
Liggaamsbou; Stap; Staptogte; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Daar's niks beter nie
DieŽtbeperkings :
Koolhidrate-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties