Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
27 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Onder Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
KwaZulu-Natal; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
19 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
166cm (5' 5.4") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Eie Onderneming; Student; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou; Politiek | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is opsoek na my droom Boertjie. Ek wil saam hom oud word. Ek dink mens leer iemand ken voor jy oordeel.Ek is eerlik en opreg, ek hou nie van draaitjies draai nie, ek het n kort humeur en het nie tyd vir kans vaters nie.
Hou van besig wees, hou van rugby, eet biltong, as n sosiale drinker bly enige brannas en coke lekker, ek kan soms teveel praat, maar ek deel alles. Ek is mal oor die natuur, perd ry, 4×4 wheels ry, visvang al is ek nie n pro nie, kamp en is mal oor die plaaslewe(enige tipe).
Dit gaan dalk weird klink maar jus ek is mal oor country musiek, boeremusiek en mal oor die 80's musiek...lol...Ek sal daarvan hou as die boer liefde my nuwe dinge kan leer op n plaas, bv om goed te kan jag is n mikpunt lol.
Ek wil nuwe dinge probeer, nie bang vir iets nuuts of naels breek nie, die lewe is te kort om te stres oor dinge wat nie regtig saak maak nie. Ek swot onderwys ek ht baie mikpunte wat wk wil bereik in die lewe, ek wil graag net gelukkig wees en iemand wat my sal aanvaar vir wie ek is, net soos ek is ongeag die uiterlike, gewig en probleem.
Ek wil net gelukkig wees en is ook maar net opsoek na ware liefde, nie almal aanvaar jou soos jy is nie. As jy my nie kan aanvaar ongeag wat die probleem is nie, moet nie probeer om met my te gesels nie.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n Boerseun. Hy moet opreg en eerlik wees, geen kans vaters nie. Hy moet vir sy toekomstige vrou kan en wil sorg.
Hy moet getrou bly aan die "een". Hy moet lus wees vir die lewe, geduldig wees, mal wees oor diere (alhoewel hy boer) veral perde, hy moet alles kan deel, my beste vriend wees.
My aanvaar vir wie ek is en niks wil verander nie, alhoewel sekere dinge in die lewe nie kan verander word nie. Hy moet n romantiese kant he, geld is nie alles nie, soek nie fancy goed of bederfies nie, n piekniek by n kamp vuurtjie is meer as genoeg.
Dit is wel die klein goedjies wat saak maak. Hy moet vertroue he, jaloesie is n lelike ding . Moet lief wees vir kinders en wel in die toekoms wil he, maar it is nie nou belangrik nie. Ek wil net iemand die gelukkigste man onder die son maak.
Wat Haar Vriende Sê
PlaasMeisie1234 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Gebruik Dwelms: |
Nooit |