AgapevanKakamasAgapevanKakamas

AgapevanKakamas

47 – Kakamas, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is opsoek na ware romantiek met baie passie en liefde wat vir my sal liefhe met alles in hom .

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kakamas, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Tswana
Geloof:
Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan liefde volle warm goeie hartige introvert wat baie liefde kan gee en ook niks verkeerds staan om te doen is baie selfstandige genie en ook altyd behulpsaam oral vir almal te help is baie lief vir my dogter ek is ook getrou eerlik en opregte mens vriendelik hard werkend avontuurlustige mens baie humour en ook met n bok vir sports wat regtig waar altyd opreg is in alles ek doen hou van dat ek kan in die natuur ontspan saam my dogter en op plaas of ook net kan enige iets lekker doen ook soms impulsiewe besluite te neem en net sonder om te dink goed te doen maak lewe meer interesant en ook meer opwindind,ek probeer sover moontlik altyd christelike uitkyk oor lewe te handhaaf kuier graag saam familie ek nie veel vriende nie ek doen graag dinge saam my dogter want altyd belangrik kwaliteit tyd saam haar kan deur bring en ek is ook baie lief vir kinders en oumens verder sorg my ma tans en ek is net daar te kan help waar ek kan ek is baie lief vir diere ek geniet die natuur baie swem hou van rugby tennis en ook om net te ontspan voor tv goeie komedie of lekker lag prent en ook net rustig te kan wees saam my mense ek is altyd oop vir alles en nooit bang enige uitdaging aan te pak nie hou van uitdagings en avonture is great laat adranalien vinniger hardloop en klop en is amazing ook lief om myself te kan bederf soms en my kind so ja ek doen veel die kuier en suip aksies nie ek kan leka kuier saam almal sonder om dronk te wees net op coke soms ja so ek geniet alles in di lewe en ek is baie lief vir mense.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pas maat moet eerlik wees moet ek met my hele hart kan vertrou moet my kan lief he sy hele hart baie liefde kan gee nie rook nie glad nie ek hou nie van rook nie kan sosiale drinker wees hy positiewe opbouende mens wees lief wees vir die lewe en vir kinders en ook van natuur hou hy ook adranalien junky wees ek ry graag motorfiets is al ek het tans so hy moet my belangstellings kan deel moet my kan waardeer baie passievolle liefde volle romanties mens wees daarvan hou sy vrou altyd wys hoeveel sy hom waardeer sommige mans doen in geskenke maar geskenke is alles nie dit wat hy jou voel hoe hy jou hanteer en hoe hy jou praat en hoe hy sy liefde oordra met verrassing van etejies net jy en hy is jou net kan wil by jou kan he vir jou kan bederf met voet masage of net nek masage of net sommer fliek date julle twee onder boom of musiek luister tydjie agter op bakkie of net lekker skinni dip in berge of net sommer lekker romanties mandjie ete op strand dit is lekker om in restaurant gewine en dine te word dit is die spesiale wine en dine tydjies op uitsonderlike bonatuurlike plekkies meer kosbaar en spesiaal is wat jou laat voel jy kosbaar en spesiaal is vir jou ridder jy nooit skaam wees om hom op enige plek te laat tuis voel selfs a isnet onder boom want wat liefde maak is julle wedersydese respek en liefde vir mekaar en vir ander wat saak maak,nie hoeveel rande hy kan uithaal vrou te wine en dine mee nie.

Wat Haar Vriende SÍ

AgapevanKakamas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Sing; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Dans; Jag; Kampering; Perdry; Pluimbal; Roei; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Skaak; Ski; Skietsport; Snoeker; Swem; Tafeltennis; Visvang; Vlugbal
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Intelligensie; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde