Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ellisras, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Ram
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Tswana
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
21 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is ń doodnormale boerseun, wat hou van die goed en mooi in ons land. Ek is maklik om mee oor die weg te kom. Ek glo ek kan jou beste geselskap wees. Ek is sonder vreemde gewoontes, jou ma behoort van my te hou.. Ek is ordentlik opgevoed. Ek verwag eerlikheid van my self en die mense om my. Ek is nie vet nie( beplan ook nie om ooit te word nie) Ek is nie oefen besete nie. Maar sien geen fout met ń drafstap, na ń goeie steak resturant nie. Ek hou van jag ( maar wil nie vir ń uur oor jag sit en praat nie) ek hou van musiek wat iets s. ( so kurt darren, is ń no go) man deksels, praat met my, dan sal jy besef eks net ń flippen "nice ou"

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet haar eie opinie oor die lewe h, sy moet darm respek vir ń land-cruiser h. Sy moet glo in haarself. Sy moet my nie opsaal met elende nie.( nie nou al nie) Sy moet kans sien om op ń plaas te bly. Sy moet lief wees vir honde, maar sy moet nou nie oordadig wees nie. Sy moet kan lief raak vir my, en my mense en my lieflike bosveld.

Wat Sy Vriende S

Graniet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Graniet moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.