LigtevoetspoortjiesLigtevoetspoortjies
1

Ligtevoetspoortjies

74 – Vereeniging (Vanderbijlpark), Gauteng, Suid-Afrika

Wil nie meer alleen wees nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Opsoek na iemand om die lewe mee te deel. Nog gesond en vol lewenslus. Oor die algemeen is ek 'n persoon wat nie baie moeilik is om mee klaar te kom nie . Is altyd daar vir ander en help graag. Is lief vir die natuur en die mooi dinge in die lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil graag iemand ontmoet wat die mooi in die lewe kan waardeer, wat besef 'n vrou is iemand om sagkens te behandel. Vir so 'n persoon sal ek berge versit, iemand wat eerlik, opreg en liefdevol is. 'n Verhouding kan net slaag as albei toegewyd is.

Wat Haar Vriende Sê

Ligtevoetspoortjies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging (Vanderbijlpark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
74
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
67 - 76
Sterreteken:
Bul
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 203cm (6' 7.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Verander Gereeld; Grys; Geen (Bles); Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Stap; Swem; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters