YolandiAYolandiA

YolandiA

38 – Sedgefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Beleidende Christen vrou,soek iemand wat haar waardes en geloofsoortuigings deel!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sedgefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek staan op 3 dinge vas-my geloof,my waardes en my woord!!!Ek is betroubaar,opreg,en eerlik en n beleidende Christen,rustig,liefdevol,romanties,en het n BAIE sagte hart!Hou van tyd met familie en tuis spandeer,nie groot op vriende nie maar het n handjie vol opregte vriende vir wie ek enige iets sal doen!Hou nie van partytjie en dans nie!Maar is lief vir die natuur en plaaslewe!As jy die regte een is en die regte woorde kan se en bedoel sal jy op die hande gedra en wardeer word en meer liefde kry as wat jy vra!

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet n opregte Christen wees want ek wil veilig voel by jou- jy moet dit kan leef!Eerlikhied is heel bo aan di lys-jou woord moet jou eer wees.Opregtheid, betroubaarheid,en vriendelikheid is belangrik!Jy moet ook lief vir kinders wees!Romanties wees en di regte woord op di regte tyd kan se,liefdevol wees,en n vrou met respek kan hanteer!Wil voel wanneer dit by jou vrou kom moet die wereld stilstaan!Nooit te besig wees vir haar nie en nie seermaak wat jy liefhet nie!Moet n mooi en sagte hart he!Het nie spesifieke saamdoen spesifikasies nie maar hy moet tyd maak vir sy vrou en kinders en opregte liefde vir hulle kan toon en kan gesels met my oor hoe hy oor my voel of wanneer probleme opduik!Hy moet lief kan wees vir my kinders en hulle soos sy eie wil grootmaak!Afsitters is-leunaars,rokers,drinkers,,verkullers, partytjie mans met te veel vriende!

Wat Haar Vriende SÍ

YolandiA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Reguit; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Draf / Hardloop; Jag; Perdry; Rugby; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Voëlkyk; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Laktose-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig