Rosendri

65 – Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Opsoek na opregte vriende wat goeie waardes het en goeie geselskap kan waardeer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 26 Oktober 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike en opgeruimende persoon en hou van goeie en opbouende geselskap
Ek hou van die see, die natuur, goeie flieks, goeie verskeidenheid van musiek, lekker en goeie koffie en soms uiteet saam met vriende en goeie wyn. Lief vir stap langs die see.

Ek glo wat jy doen, doen dit goed, ons het net een ons lewe daarom lewe dit voluit!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet opreg, goed en sagte geaard wees, met 'n sin vir humour, van die natuur hou, goeie musiek, goeie flieks, en soms lewende toneelspel en teater te kan geniet. Een wat van uitdaagings hou en goeie opbouende geselskap kan voer. En asseblief geen kansvatters nie!!!

Wat Haar Vriende SÍ

Rosendri het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Tongring
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Sepies; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Joga; Kaartspeletjies; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Gholf; Kegelbal; Krieket; Motorsport; Rugby; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Glutenvry
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Skaam