Liefdielewe_380Liefdielewe_380

Liefdielewe_380

64 – Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika

ONGEKOMPLISEERD EN GEMAKLIK

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lief vir die lewe. My geloof, familie en vriende is vir my belangrik. Ek geniet die buitelewe, reis en ook n stil aandjie by die huis. My vriende beskryf my as vriendelik, goeie vriendin en iemand met integriteit.

Haar Ideale Pasmaat

Dis vir my belangrik om iemand te ontmoet wat n goeie verhouding met God het, n goeie sin vir humor het, stabiel en gemaklik is en hul issues en bagasie reeds uitgesorteer het.

Wat Haar Vriende SÍ

Liefdielewe_380 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters