Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Boksburg (Alberton), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n boeremeisie af die plaas, maar is nou vasgevang in die stadslewe, ek is baie lief vir die natuur en sal elke dag van my lewe daar wil spandeer as ek kon, ek is vriendelik, opreg en eerlik en my grootste liefde is my 3 kinders en 2 kleinseuns. Ek doen vrywillige werk vir die Renosters en is lief vir fotografie, ek hou nie van mense wat kansvatters is en mens net gebruik nie, ek is hardwerkend en nie bang om my hande in die grond te druk nie. Ek kan 'n dame wees, maar is nie bang om vuil te raak nie. Ek is baie lief vir fietsry, veral bergfiets en dit is my manier om te ontspan.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek iemand wat eerstens baie lief is vir diere, en hardwerkend is, iemand wat saam met my of in die bos of op die strand kan gaan stap, ek soek 'n sielsgenoot, nie net iemand wat na die fisiese van 'n persoon kyk nie, skoonheid vergaan, maar deug bly staan. Die persoon moet hou van die buitelewe en moeder aarde waardeer en ook wil oppas. Ek soek nie iemand wat net op die bank wil sit oor 'n naweek nie, maar wat wil uitgaan en nuwe dinge ontdek veral in die natuur.
Wat Haar Vriende Sê
Kalahariboeremeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Heelwat tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Nederigheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Musiekkanale; Opvoedkundig |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Lees; Meditering; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Bergfiets; Boogskiet; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Perdry; Rekspring; Roei; Rotsklim; Rugby; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |