Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
186cm (6' 1.2") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n sag geaarde, liefdevolle mens. Ek is ook 'n kind van die karoo, is in die karoo gebore in die Hantam distrik, maar ek is aanpasbaar. Ek is 1.86m lank, kort hare en groen oë. Ek het twee kinders, 24 en 18. Ek is 'n groot diere liefhebber, mal oor plaas lewe, lief vir die natuur, maar is ook 'n huishen wat daarvan hou om my huis skoon en mooi te maak, te bak en brou, te braai en te dans. Ek is plat op die aarde, is 'n mens mens, hou daarvan om dinge saam met my maat te doen. Hom gelukkig maak, saam te lag, te gesels, vir hom 'n vrou te kan wees en wat hom kan bystaan deur dik en dun. Ek is ook lief vir skilder op materiaal. Vir ontspanning hou ek daarvan om in my tuin te werk, om te stap in die natuur, saam met my vriende en my kinders te wees.
Haar Ideale Pasmaat
Die Here moet die middelpunt van ons wees, Hy moet sag en liefdevol wees, my aanvaar soos ek is, moet openlik teenoor my wees, eerlikheid en opregtheid is vir my baie belangrik, wat my kan lief hê en vir wie ek kan lief wees, wat my soos 'n ware vrou kan laat voel en vir wie ek 'n vrou kan wees, my toelaat om myself te kan wees, by wie ek nooit weer hoef te twyfel nie, of bang hoef te wees dat ek weer seer gaan kry nie, saam met wie ek kan lag en gelukkig kan wees, saam met wie ek hand aan hand kan loop, iemand saam met wie ek kan oud word, iemand wat saam met my die Here dien. As jy net met eending na my toe kom, hou verby, as jy nie 'n vriendskap, 'n verhouding of huwelik wil hê nie, moet nie eens probeer om met my in aanraking te kom nie. Wat my afsit is mense wat dink hulle is beter en slimmer as jy en dan is hulle nie eens nie.
Wat Haar Vriende Sê
53_Genoegseergekry het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |