Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Brackenhurst), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bedfordview (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Gestremd
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Italiaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Want ek het geen komplikasies nie ek is vriendelik bedagsaam goedhartig en sagmoedig. Soek na n man wat nie dring of rook nie asb. Ek kyk goed na myself gaan gym elke dag van my lewe ek's baie positief en gelukkig hou van yskaats al kan ek nie goed yskaats nie hou van kamp hou van dans hou van braai, hou van swem, uitstappies. Ek hou van drukkies en van liefkoosing sal altyd aandag vir my geliefdes gee. Hou daar van om na sports te kyk en die skor dop te hou.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moenie komplikasies he nie hy moet weet hoe om n dame te behandel. Hy moet glad nie drink of rook nie hy moet gesondheids bewus wees hy moet positief wees moet kan dans moet hou van kampeer en braai hy moet weet hoe om n dame te liefkoos hy moet hou van alle sports al kyk hy dit net. Ek wil geen kans vatters he nie. Hy moet self respek het en weet hoe om n dame te respekteer.

Wat Haar Vriende SÍ

Liefling_100 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Naaldwerk; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Bergfiets; Gholf; Perdry; Rolbal; Rotsklim; Sagtebal; Seil; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters