Madeliefie55

60 – Brits (Rustenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika

Waar is jy . . .

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (Rustenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Ram
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieët:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieët:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Ander
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is Goed Versorg, Warm-hart, Lief vir die Lewe, Onafhanklik, Spontaan, Gesond, Gelowig, Lojaal, Lief vir saam-wees, Lief vir doen-saam. ek Geniet Stilte van Buitelewe Sterre kyk Drome droom See is my droom eintlik te veel om te noem . . . . ja ek glo nogal in love at first sight en true love - dit bestaan wel . . . .

Haar Ideale Pasmaat

Wees asb net Eerlik - die waarheid maak nie so seer so leuen - Dit sal lekker wees om warm-hart, Lief vir die Lewe, Spontaan, Gesond, Gelowig, Lojaal, Lief vir saam-wees, Lief vir saam-doen en baie meer - man in my lewe te he.

Wat Haar Vriende Sê

Madeliefie55 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Madeliefie55 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.