Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (Rustenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Opsoek na vriendskap, goeie vriendskap niks onder die belt geselsies nie net eerlike opregte vriendskap is goed genoeg vir nou. Woorde is nie genoeg om enige mens se mens wees bloot te l nie. Ek hou van die rustigheid en om uit die gejaagde alledaagse roetine te ontsnap. Ek is nie 'n sosiale persoon nie en verkies om eerder 'n goeie boek te lees of rustig tuis te verkeer. Kan soms 'n regte klets kous wees ander kere hou ek van die stilte. Geniet die goeie in die lewe en is baie realisties daar is nie 'n fantasie wereld nie dink dis waar ons almal verkeerd gaan, hoekom wyn en kaas veruil vir brood en water? Elke dag bring sy eie verassings en sy eie uitdagings so ek verkies om te weet waarvoor ek my inlaat en realisties te wees.

Haar Ideale Pasmaat

Hy is netjies op sy plek goed manierd, weet hoe om ander mense te behandel met respek en die nodige agting. Hy het ambusie maak geen beloftes wat hy nie kan nakom nie en probeer nie ander uitbuit nie. Dis nie 'n storie boek karakter nie en ek is ook nie opsoek na 'n prins op 'n wit perd nie almal het geval en seer gekry en moet oor begin so niks sal perfek wees nie en ek verwag dit ook nie van vriende nie daarom besef ek niemand gaan 'n perfekte boksie in sy kas he nie ons is almal mense en daarom hou ek daarvan om die mens te leer ken en nie sy omhulsel nie. Solank daar respek en goeie maniere is kan dit werk.

Wat Haar Vriende S

LagLief7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Kos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen; Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Dans; Flankering