Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 06 April 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Graaff Reinet, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Waarmee sou jy kon doen? Geluk, geloof, gesondheid, goeie humorsin, goeie vrou of geld..

Dis erg om te dink dat jy jou opinie oor my moet vorm deur na n foto te kyk of te lees wat ek skryf. Hoe sit ek my hart hier op skrif vir n vreemdeling?

Ek was n plaaskind, weet baie van boerdery en hard werk. Ek is gelukkig by my huis en in my tuin, ek sal gaan kamp en hou van in die natuur wees. As daar n dans is - ek hou baie van dans, soos in heel aand op die dansbaan, maar hoef nie gereeld te gaan uiteet nie.... lief vir kosmaak en gesellig by my huis kuier met goeie vriende.

Een ding is seker.... Jy gaan uitmis as jy nie die moeite doen om my te leer ken nie! Ek is n een in n miljoen vrou!!!!

Haar Ideale Pasmaat

As jy kans sien vir 'n goeie, lojale vriendin en jy is finansieel onafhanklik, beide voete op die grond, sterk persoonlikheid en weet wat jy uit die lewe wil h, sal jy moontlik van my hou... Selfs al soek jy ook net iemand vir wie jy n boodskap of 2 per dag kan stuur om n boodskap terug te kry of soms hier op te daag vir n kuier om n koppie koffie...

Sal onregverdig wees om voor te gee ek is net vir my eie geluk verantwoordelik. Ek het twee pragtige seuns.

So wie is my ideale maat... Sou graag wou s dit moet een of ander ridder op n wit perd wees.... In sprokies kon dit werk.. Ons almal is maar op soek na iemand wat ons kan lief h.... Christelike waardes en n goeie karakter is beslis n goeie afskop. En ek lewe op n drafstap... So as jy ouer as 50 is beter jy fiks wees... ,🌝.... !

Please sir, if you did not understand my profile in Afrikaans do not waste my time!........

Wat Haar Vriende S

karookind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Kookkuns; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Kanovaart; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Baie