Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Villiersdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sjoe.. waar begin mens?

Ek's 'n baie gemaklike mens wat baie mense toelaat in my lewe. Ek oordeel regtig min, maar as dit by my lewensmaat kom, gaan ek jou van kop tot tone en jou hele siel en wese uitmekaar trek om te kan sien of ek "tot die dood ons skei" by jou sal kan bly.

Ek het ongelooflik baie enerhie en hou nie van stilsit nie. Ek is 'n onderwyseres, maar het ook my eie besigheid wat lekker uitbrei tans.

Ek hou nie van TV kyk nie, ek verkies radio luister, boek lees, wyn drink, braai, saam vriende wees, gaan stap in die skemer, ag sommer net goedjies wat ons twee saam sal kan doen en nie noodwendig saam na een tv skerm dag in en dag uit na hoef te kyk nie. Moenie my verkeerd verstaan nie, ek hou van fliek ;)

Jy sal by my familie moet inpas. Groot familie (ons troue sal ongelukkig nie klein kan wees nie), boere, my pa en sy broers boer. My ma doen 'n boer se boeke. So ja, jy sal moet kan saampraat, maar ook weet dat erf geen opsie is nie.

Daar is nog soveel wat ek wil en kan s, maar dink ons moet maar mekaar leer ken..

Haar Ideale Pasmaat

Lus vir die lewe, positief, asb moenie enigsins rassisties wees nie! Ek sien mense, mense met gebroke harte wat aandag en liefde benodig en jy moet my help dit uitdeel :)

Wat Haar Vriende S

Boeremeisiebyhart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies