Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit (Sabie), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Ram
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Ram
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek dink mense behoort my te leer ken, want ek is sagmoedig, vriendelik en liefdevol. EK hou van eerlik wees, vertroue en reguit wees. Ek dink ek kan 'n ideale lewensmaat (vrou) vir die regte man wees. Ek glo ek kan 'n positiewe bydrae maak in 'n man se lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Dit moet iemand wees wat sy of haar lewensmaat sal ondersteun maak nie saak wat nie. EK glo nogals die persoon moet lojaal wees, respek betoon en liefdevol wees. Ek dink die man moet sy vrou soos 'n prinses kan hanteer.

Wat Haar Vriende SÍ

Duifie_786 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park
Kookkuns:
Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme
Fliek Voorkeure:
Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Lees
Sport:
Gimnastiek; Krieket; Rugby; Tennis; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde