Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Fochville, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n passievolle mens, oor my werk & my privaat lewe. Ek gee my als & verwag dieselfde. Ek is iemand wat glo daarin dat n mens emosioneel & fisies mekaar moet bystaan. Ek is mal oor die buite lewe & gaan eendag boer & soek nie iemand wat nie dieselfde passie het nie. Die dae van "n vrou hoort in die huis & het nie n s nie" is lankal verby. Ek soek kinders, as jy nie belangstel nie, hou verby. Ek is baie lief vir my honde, hulle is my huidige kinders.🐶🐶 So......IF YOU CAN'T HANDLE THE HEAT.....DON'T STAND SO CLOSE TO THE FIRE!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet my lief h & my ondersteun & ek sal dieselfde vir hom doen. As hy in die boerdery in is, sal hy weet dat dit nie altyd maanskyn & rose is nie & ons verhouding sal dan eintlik eers getoets word. Hy moet n passie h vir wat hy doen. Hy moet lief wees vir my honde!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Vol(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Lang hare; Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Ander
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde