Karooseun85Karooseun85

Karooseun85

33 – Calvinia, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Boek kort n storie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 24 Oktober 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Calvinia, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n baie rustige maar gedrewe persoon. Ek hou van eerlike en opregte mense. Iemand met n goeie en skerp sin vir humor.
Ek geniet dit om gesellig te wees saam met vriende om n braaivuur (braai is mos altyd lekker), 'n lekker Karoo dans of soms net rustig agter die blaaie van 'n boek

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat my deur dik en dun kan ondersteun. Landbou is nie aldaags die maklikste leefwyse nie, en sal iemand wat dit verstaan en my kan ondersteun opreg waardeer en op my hande dra.

Iemand wat die die buitelug van die plaas sal geniet, bv stap in die veld of bergklim, moet nie skaam wees vir n skaapkraal ens. (Daarmee se ek nie ek gaan jou kop eerste in die kraal gooi nie maar dat daar ten minste belangstelling in boerdery moet wees :P)
Ek is op soek na iemand wat saam met my n lang pad kan stap en nie net hier is vir die "ek-het-n-boertjie" status nie asseblief.

Wat Sy Vriende S

Karooseun85 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Internetbesoeke; Lees; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Gholf; Krieket; Motorsport; Rolbal; Rugby; Skietsport; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Ander
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam
Eerlikheid:
Uiters