Corrie606Corrie606

Corrie606

55 – Pretoria (Cullinan), Gauteng, Suid-Afrika

Ek soek'n opregte,getroue Lewensmaat,wat ernstig is vir'n vaste verhouding!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 22 Mei 2018

Verander: 01 Januarie 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Duitsland
Ligging:
Pretoria (Cullinan), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Sentraal-Afrikaanse Republiek; Duitsland; Nederland; Oostenryk; Switserland
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek glo in opregtheid,eerlikheid en werklike mooi Liefde tussen Man&Vrou!
Baie getrou,Netjies op my self en baie lief vir die buite Lewe,asook vir Diere!!
Hou van kosmaak,vleisie braai en in die Winkel Sentrums rond te loop.
Ek soek iemand wat saam met my deur die Lewe gaan,in goeie en ook in slegte tye en mekaar Respekteer in elke opsig!!
Ek voel ook,Man&Vrou moet mekaar ruimte gee,defnitief mekaar'se behoeftes raak sien!
Dit is mos,wat ware LIEFDE beteken,is dit nie so nie?
Ek soek'n Lewensmaat/Partner wat werklik ernstig is oor'n vaste verhouding,met wie ek alles kan deel en volle vertroue in mekaar kan he.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet bereid wees om saam my deur die Lewe te gaan en my aan te vul,waar ek te kort kom.
Ook baie lief vir Diere wees,bereid wees om tuis ons Diere/Honde aan tehou,geen problem he daarmee nie!
Hy moet ook lief vir die HERE wees en saam my kerk toe gaan.
As hy ook handig is om stukkende goed binne en buite die huis reg te maak,is dit absoluut'n bonus!
Om saam dinge te doen en nie elkeen sy eie rigting te gaan nie,dit bou'n Verhouding.
Ook saam my rustig tuis te sit en lekker ontspan.
Vir mekaar lief wees,die een hoer ag as jouself!!!
Soos ek reeds hierbo geskryf het,dit is wat ek in'n verhouding tussen man&vrou soek,jy moet ook baie skoon en netjies op jouself wees,asb!Ek hoop daar is iemand wat met my match!!

Wat Haar Vriende SÍ

Corrie606 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; R&B / Soul; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Indies; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters