Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Langebaan (Langs die See), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 207cm (6' 9.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Hou van uitdagings ..goed belese...intelligent..uitstekende sin vir humor. Geniet die lewe en my gesin en vriende. Hou van reis...die see en kampvure...as jy kan lekker vleisbraai..great!
Het n positiewe uitkyk op die lewe. Hou van lag en vrolik wees ...ek leef om te lewe!!.
Ek lief dit om rond te ry.. plekke te ontdek en die meeste daar van te maak..mooi oomblikke te skep vir my oudag ..
Ek lief dit om te lewe...en is dankbaar vir elke dag wat ek kry van my Skepper! Ek maak verseker die meeste daarvan...elke dag!!
Haar Ideale Pasmaat
Goed gemanierd...gentleman..soft spoken. Sin vir humor. Intelligent..good kisser! Hopelik het jy integriteit.Geduldig wees en nie n diktator nie. Netheid en skoon op jouself wees
Nie roker....bietjie gekultiveerd wees..aktief en gesond..hou van lekker eet en flieks en as jy kan dans..score jy verseker punte.
En soms net lekker chill alleen op ons eie. Hopelik is jou x'e presies dit ...in die verlede. Geldwys wees want .ek gaan jou nie onderhou nie of jou handperdjie wees nie.
Spasie gee aan jou maat...opreg wees ...en as jy n gewoonte leuenaar is of storiekies het hou maar eerder verby jong..
Positiewe aanslag hê ..en asseblief moet nie kla en moan van die more tot die aand nie.
Jy is nog jong en gesond.
En geniet die lewe....
Wat Haar Vriende Sê
engelpop het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Stoute satyn nagrokkie |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Boks; Dans; Gholf; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Skaak; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Witwater-kanovaart |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Wat's werk? |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Mag |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |