Boeremeisie086Boeremeisie086

Boeremeisie086

37 – Kempton Park (Bredell), Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na iemand soos ek :-)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Bredell), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Frans
Ander Tale:
Frans
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek sien myself as nogals 'n "plane jane" - ek laat nie toe dat te veel goed my pla nie, maar ek vat ook nie nonsens nie. Ek is al deur genoeg in die lewe so ek soek nie na drama nie. Ek is mal daaroor om tyd saam met my familie en vriende om 'n braai te spandeer, ek love dit om te kook en om nuwe dinge te probeer, en ek is mal oor diere. Ek sal baie daarvan hou om meer aktief te word, en om bietjie te rys. Ek glo daarin om eerlik en opreg te wees in alles wat jy doen, so ek sal daarvan hou om iemand met dieselfde "mindset" te ontmoed.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek na iemand wat my voete onder my uit sal slaan, iemand wat gaan moeite doen vir my want ek sal moeite doen vir hom. Eerlikheid is baie belangrik, en ook iemand wat soveel daarvan sal hou om op die bank te le en movies kyk, as wat hy sou om te gaan stap en kamp in die berge, of om na 'n club toe te gaan om te gan dans. (Oh en by dans bedoel ek nie langarm nie hahaha!) Dit is baie belangrik dat jy lief is vir diere, want ek is, en 'n mens wat diere sleg behandel het nie 'n siel nie ! Ek stel ook gladnie belang in "casual sex" nie, mens kannie 'n verhouding daarop bou nie, so moet asb nie my tyd mors nie :-)

Wat Haar Vriende SÍ

Boeremeisie086 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Punk; Rock; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Misdaad; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Misterie; Oorlog; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport; Stap
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Kroegetes; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Nooit