Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Kliprivier), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Suid-Sotho; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 38
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n 32 jarige plaas meisie. Lief vir Jesus & mal oor perde, honde & ander diere. Ek is 'n optimistiese mens wat altyd kyk vir die silwer randjie om die donkerste wolk. Ek hou van die plaas lewe, perd ry, rekenaar speletjies, pizza, kinders, kitaar speel, liedjies skryf, en so nou en dan geniet ek 'n paar ure op die skietbaan. Ek hou van moderne Amerikaanse Country musiek & nou en dan 'n ordentlike ronde om die dansvloer. Ek hou nie van bakleierige mense nie, ek glo daar is beter maniere om dinge uit te praat. Ek hou glad nie van mense wat baie drink/rook nie & ek het nou maar een maal 'n gly gekry in Skerpioene. Ek hou van mense wat oopkop & skerp is met 'n goeie sin vir humor. Ek is hopeloos romanties & het 'n verbeelding wat skrik vir niks. Ek is swak-siende wat beteken dat my oŽ nie teen volle kapasiteit werk nie. In ander woorde, een van my liggies het geblaas lol! Tenspyte van dit alles laat ek toe dat niks my terug hou van die dinge wat ek wil bereik nie. Ek is 'n verskriklike passievolle mens wat my ordentlik inleef in alles wat ek doen. Ek werk by 'n huis vir erg gestremde kinders & ek is ongelooflik lief vir my werk. Ek hou van vredeliewende mense wat hul gesonde verstand kan gebruik. Ek het 'n bietjie grondpad gekom so met die huwelik langs, so ek het ongelukkig glad nie tyd vir drank of dronk mense nie. Ek glo daaraan om eerlik te wees in alle opsigte & verkies liewer die waarheid wat seermaak as leuns. Hieroor voel ek baie sterk. Ten spyte van al my gegewings verkies ek dit om die lewe by sy horings te pak & hom ten volle te leef.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is op soek na 'n vredeliewende man in sy 30's wat ook lief is vir perde & ander diere. Perde is 'n GROOT deel van my lewe & ek spandeer baie tyd met my perde. Hy moet ook dieselfde belangstellings as ek hÍ & moet oopkop wees, goeie sin vir humor & verkieslik nie 'n drinker of roker nie. Hy moet verkieslik in die suide van Gauteng of iewers in Gauteng of suidelike Vrystaat geleŽ wees (ek glo nie in lang afstand verhoudings nie). Hy moet ook darm romanties wees maar ek besef dat daardie soort dinge meer vir die skoner geslag aanslag vind. Ek gee nie om vir foute nie. Ek besef dat alle mense hulle foute het so as hy nie presies is soos wat ek vra nie is dit nie die einde van die wÍreld nie. As hy hou van pizza is dit 'n bonus lol! Ek gee ook nie om hoe hy lyk nie. Voorkoms is glad nie belangrik vir my nie. Ek kyk na dinge wat kom van binne. Eerlikheid, sin vir humor, vredeliewend, goeie kwaliteite van die hart, vrugte van die gees & die vermoŽ om dinge te sit & uit praat sonder om jou stem te verhef. Ek waardeer al hierdie dinge & ek verstaan dat elke ou maar sy eie belangstellings het & dat 'n ou moet opofferings maak vir mekaar. Ek is opsoek na 'n man wat my halfpad sal kry. En wie, as ek 'n pap wiel kry, my driekwart van die pad sal kry, of as hy 'n pap wiel kry sal ek hom driekwart van die pad kry. Dit gaan vir my oor vertroue, eerlikheid & die feit dat niemand perfek is nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Blonderuiter het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing
Sport:
Dans; Jag; Perdry; Skietsport; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties